- Agricultural Technology
- Mossel Bay
- 230 views
Location: Mossel Bay
Price: R450
Ons SWATMAPS grond skandeerdiens verskaf hoë detail (2500 punte per ha) grond potensiaal kaarte van u landerye gebaseer op Grond, Water en Topografie eienskappe. Hierdie sones wys 10 grond potensiaal sones per land, elkeen met unieke grond fisiese eienskappe, landskap posisie en kunsmis reaksie. Hierdie sones kan help met gerigte grondmonsterneming (minder kostes as ruit monsterneming) en akkurate veranderlike toediening van insette soos saad, kunsmis, kalk, gips en onkruiddoder. Die skandering is ’n eenmalige uitgawe wat ‘n basiskaart skep wat geldig is vir die res van u lewe. SWATMAPS word oor die afgelope 15 jaar met groot sukses gebruik in Kanada, VSA, Australië en Suid Afrika waar miljoene hektare meer effektief bestuur word deur ‘n groot getal produsente.